All pages now use Unicode (UTF-8) fonts: Please click here for help on using Unicode fonts.
1st International Collection of Tongue Twisters
© 1996-2010 by Mr.Twister
Please click on the number above the tongue twister for a rough translation;
For non-latin scripts please move the mouse pointer over the text to view the transliteration.
You can use this form to submit a new tongue twister.
Wie weet waar Willie Wouter woon? |
Die duiwel druk die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad, dat die domme donkie dwarsdeur die driedubbele doringdraad dwars draai. |
Die dikke dokter Daan Diederichs drink Dinsdag die derde Desember drie drinkbekers dronkmakende drank; daarna dreig die drankduiwel die dokter, dog die dokter druk die drankduiwel daar doer dwarsdeur die driedubbele doringdraad duskant die damwal. |
My liewe neef Louw, my neus jeuk nou. |
Wie weet waar Willem Wouter woon? Wie weet waar warm water wyn word? Wie weet waar weste winde waai? ... |
Waatlemoenkonfytkompetisie |
Wat was was voor was was was? |
Drie rooi ribbokke spring oor die doring draad. |
Sannie sê sy sal sewe sakke sout sleep, sewe sakke sout is swaar sowaar. |
Rough Translations
DankieQuintin Henning, Claude Heyman, Ilse Kitshoff, Erich Lutz, Mariette Olwagen, Annchen van Heerden, Johan van Zijl, Rene Van Zyl, Dries Venter [ Send a new tongue twister | Return to Index | Top of page ] |
Bookmark this Page with
|
Compilation © 1996-2010 by Mr.Twister
For professional text services and translations for German, English and Russian visit:
www.uebersetzung.at |
www.beste-uebersetzung.de |
www.best-translations.com
Last update 2010-01-18